Nadraai. Jaco Kirsten

Скачать книгу в различных форматах или читать онлайн на сайте.

Название:
Автор книги:
Категория произведения:
Литературная серия:
Издательство:
Год выпуска:
0
isbn:
9780624087847
Op die oog af beskik die aantreklike, twee-en-vyftigjarige Rocco de Witt oor alles wat die lewe kan bied. Sy argitekspraktyk in Kaapstad begin opgang maak, hy is verloof aan die pragtige Duitse model Helga en hy woon in sy veelvlakkige droomhuis, daar tussen die bome in Higgovale. Maar oornag kom die besef dat jy die verlede se nawerking nooit kan ontsnap nie. Want in die Bosoorlog was Rocco 'n formidable soldaat, verbonde aan 1 Valskermbataljon, en ná byna 'n kwarteeu staan oudmakker Gert Malan voor sy deur . . . Die geweld van destyds, veral dít wat gebeur het tydens die aanval op 'n Swapo-basis, kom opnuut Rocco se lewe binne. Sy welgeluksalige bestaan ontaard spoedig in 'n nagmerrie en die spanning begin ondraaglik oplaai – tot die onvermydelike konfrontasie wat op hom wag, iewers tussen Ceres en Calvinia, op die plasie genaamd Nadraai.

Лучшие книги жанра Контркультура

Лучшие книги издательства Ingram