Gesprek sonder einde. Chris van der Merwe

Чтение книги онлайн.


Читать онлайн книгу Gesprek sonder einde - Chris van der Merwe страница

Gesprek sonder einde - Chris van der Merwe

Скачать книгу

>

      

      GESPREK SONDER EINDE

      Waar pas ek in by God se verhaal?

      Chris van der Merwe

      Lux Verbi

      Diegene wat graag skrywers soos CS Lewis en Henri Nouwen se werke lees, sal ook hierdie boek baie geniet. Dit is ’n diepgaande teks en sal veral waardevol wees vir mense wat hul eie lewe en plek op aarde wil verstaan, en wat die leegheid wat ons tyd kenmerk met ’n betekenisvolle lewe saam met God wil vul. Dit is ’n boek waarheen jy telkens sal terugkeer.

      DANNY FOURIE, skrywer

      Dit is ’n teologiese boek dié, al kom dit uit ’n letterkundige se pen. Die skrywer bied aan ons ’n baie omvattende beskrywing van sy geloof. Dit is opvallend dat hy iets van die Christus-boodskap ook in nie-Christelike godsdienste raaksien. Maar hy handhaaf die uniekheid van die Christelike geloof en grond dit ten slotte op Christus se opstanding, waardeur Hy sy Godheid duidelik openbaar.

      PROF JAAP DU RANDT, afgetrede teoloog, Universiteit van Wes-Kaapland

      Só word dié gesprek sonder einde ’n soort apologie, maar dan ’n apologie vir ’n bepaalde lewenstyl – een van stilte en luister en nederigheid, van lewe ván genade en mét genade. Die boek word hartlik aanbeveel – vir deurlees in een sitting, of vir stadig lees, stukkie vir stukkie, soos daaglikse brood. En vir herkou en bedink en nádink, en dalk vir verdere oorvertel.

      PROF DIRKIE SMIT, Universiteit Stellenbosch

      Chris van der Merwe se teologie is een wat oop is vir ons nuwe wêreld waar geloof en rede mekaar kan aanvul, en waarin ons saam die stryd kan aanknoop teen dodelike -ismes soos rasionalisme, individualisme en materialisme. Met ander woorde, die “gode” waarteen veral kunstenaars oor alle eeue heen waarsku.

      PROF CHRISTO LOMBARD, waarnemende direkteur van die Desmond Tutu-sentrum vir Spiritualiteit en Samelewing, Universiteit van Wes-Kaapland

      Die uitleg van hierdie digitale uitgawe van Gesprek sonder einde mag verskil van dié van die gedrukte uitgawe, afhangende van die instellings op u leestoestel. Die uitleg vertoon optimaal indien die standaardinstelling op u leestoestel gebruik word. Lesers kan egter eksperimenteer met die instellings vir verskillende perspektiewe op die teks.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RGzRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAkAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAlodpAAQAAAABAAAArAAAANgALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIDIwMTUgKE1hY2ludG9zaCkAMjAxNjowNDox OCAxMzoxMToxNgAAAAADoAEAAwAAAAH//wAAoAI

Скачать книгу