Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse. Jürgen Banscherus
Чтение книги онлайн.
Читать онлайн книгу Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse - Jürgen Banscherus страница 2
Ek leun oor die toonbank en soen Olga op haar wang.
“Groot asseblief,” sê ek. “Dis ’n nuwe saak. En jy’s al een wat slim genoeg is om my te help.”
Dis die eerste keer dat ek Olga soen en dit verrig wondere. (Dis ook natuurlik hier waar ek die griepkiem kry.)
“Goed dan, jou rakker,” sê Olga en knyp my wang. “Jy het my omgepraat.”
Ons spreek af om mekaar sewe-uur by die kiosk te ontmoet. Terwyl ek huis toe loop, hoor ek iets wat soos ’n mishoring klink. Dis Olga wat haar neus blaas en blaas …
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.