Wanneer die skadu's wyk. Schalkie van Wyk
Скачать книгу в различных форматах или читать онлайн на сайте.
Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.