Meulenhof se mense. Linda Joubert
Скачать книгу в различных форматах или читать онлайн на сайте.
Annemarie Herbst losseer by drie oujongnooisusters in die eens trotse opstal van Meulenhof aan die begin van die twintigste eeu. In nege briewe aan haar kêrel vertel sy die drie susters se verhaal.