Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei. Jürgen Banscherus
Чтение книги онлайн.
Читать онлайн книгу Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei - Jürgen Banscherus страница 2
Lothar het die trekker skaars afgeskakel toe ’n meisie na ons aangehardloop kom.
“Ek is Julie,” sê sy. Gelukkig vergruis sy nie my hand soos haar pa nie.
Vir ’n plaasjapie lyk sy nie sleg nie: blonde hare, blou oë en glad nie vet en rond nie.
“Jy sal hou van Lothar se dogter,” het Olga nogal gesê toe ek vir my ’n ordentlike voorraad Carpenters vir die vakansie by haar gaan koop het.
Lothar verdwyn met swaar voetstappe by die skuur langs die huis in en Julie gaan wys my die dakkamer waar ek gaan bly.
Op pad soontoe vertel ek haar van die rubberkoei.
“Weet jy dalk wat dit kan beteken?” vra ek.
Sy skud haar kop. “G’n idee nie, Kwaaikofski. Maar die mense hier rond is soms maar ’n bietjie vreemd.”
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.