Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see. Elizabeth Wasserman

Чтение книги онлайн.

Читать онлайн книгу Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see - Elizabeth Wasserman страница 2

Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see - Elizabeth Wasserman

Скачать книгу

modder van die voordeur af ingery, dwarsoor die wit-en-swart parketvloer van die voorportaal.

      “Kinders!” roep Soetlief Knoets. “Kom eet.”

Working%20Files_Hoofstuk_1_%20Pg12.tif

      In die kombuis hang blou rook tot teen die plafon. Die kinders loer versigtig om die deur. Meneer Snoek skarrel hulle tegemoet.

      Meneer Snoek is hulle huisdier. Sy is ’n meerkat en sedert die tweeling se oupa een of ander eksperiment op haar uitgevoer het in sy kelderlaboratorium diep onder Huis Deurmekruis, is sy groen. Nie sommer net groen sonder rede nie: sy kan fotosinteer. Dit beteken sy kan haar eie kos maak as sy in die son lê, net soos ’n plant.

      Maar Meneer Snoek verkies steeds om aan ’n wurm of twee te smul, of dalk ’n paar lekker vet inseklarwes. Njam!

pic17.jpg

      Die hare op Meneer Snoek se stert lyk vandag buitengewoon kroes.

      “Ma, wat het met haar stert gebeur?”

      “Wie se stert?” vra Soetlief Knoets en spuit ’n straal olie op die warm plaat met ’n waterkanon.

      ’n Vlambol rol deur die kombuis. Die kinders koes. Jannus gryp Meneer Snoek en druk haar voor by sy hemp in. Die meerkat loer met groot oë by sy kraag uit. Die rook laat haar nies en sy duik weg onder Jannus se hemp en krul haar teen sy maag op.

      “Jy kielie my!” lag hy, maar Meneer Snoek raak gou-gou stil. Sy slaap.

      “Wat maak Ma vir middagete?” vra Kriek. Sy is honger.

Working%20Files_Hoofstuk_1_%20Pg14%20a).tif

      “Pannekoek!” kondig haar ma aan.

      Kriek staan versigtig nader en loer in die reusepan op die stoof. ’n Verskrompelde bondel deeg lê en smeul in die pan.

      “Is Ma seker?” vra sy, effe teleurgesteld. Haar ma is ’n goeie kok, maar soms ruk haar disse ’n bietjie handuit.

      “Ja! Ek het die resep net so effens aangepas . . .”

      Jannus tel ’n blik van die kombuistafel af op en lees die etiket:

pic16.jpg

      Kriek loer oor sy skouer. Sy tel ’n gekreukelde resepteboek op wat langs die blik lê en lees:

pic15.jpg

      “Ma!” raas sy, “het Ma die kanonkruit gebruik in plaas van bakpoeier?”

pic14.jpg

      Die kinders duik onder die kombuistafel in.

      Net betyds.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4AAQSkZJRgABAQEBLAEsAAD/4RlURXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUA AAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAAagEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkIdp AAQAAAABAAAApAAAANAALcbAAAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNSBNYWNpbnRv c2gAMjAxNDowMToyNyAxMjoyNjowMwAAA6ABAAMAAAAB//8AAKACAAQAAAABAAAG16ADAAQAAAAB AAAKAAAAAAAAAAAGAQMAAwAAAAEABgAAARoABQAAAAEAAAEeARsABQAAAAEAAAEmASgAAwAAAAEA AgAAAgEABAAAAAEAAAEuAgIABAAAAAEAABgeAAAAAAAAAEgAAAABA

Скачать книгу