Periandros van Korinthe: Skooluitgawe. D.J. Opperman

Чтение книги онлайн.

Читать онлайн книгу Periandros van Korinthe: Skooluitgawe - D.J. Opperman страница 3

Автор:
Серия:
Издательство:
Periandros van Korinthe: Skooluitgawe - D.J. Opperman

Скачать книгу

die derde keer ’n herout om te sê dat hy gewillig is om self na Kerkura te gaan, maar hom beveel hy om na Korinthe te kom as sy opvolger in die tirannie. Toe die seun op hierdie voorwaardes instem, het Periandros hom gereed gemaak om na Kerkura te vertrek, en sy seun na Korinthe. Maar toe die manne van Kerkura al hierdie besonderhede uitgevind het, vermoor hulle die jongman, om te verhoed dat Periandros na hulle land toe sou kom. Hiervoor het Periandros wraak geneem op die manne van Kerkura.”

      Dit is dan Herodotus se weergawe van hierdie beroemde Oud-Griekse huisgesin se geskiedenis. Dit was juis uit die lotgevalle van beroemde families dat die Griekse tragedieskrywers hulle stof gehaal het. Waarskynlik omdat Periandros se geskiedenis vir hulle te jonk was, en ook omdat hulle tot die mitologiese beperk was, het nie een Oud-Griekse dramaturg daaruit ’n tragedie gemaak nie. Daar bestaan ook, sover ek weet, in geen ander taal enige drama oor Periandros nie. Daardie prestasie is vir Afrikaans gelaat. Hierbo het ek probeer aantoon hoe getrou dr. Opperman sy Griekse bronne gevolg het; as iemand wil weet hoe deur en deur Afrikaans hierdie Periandros is, laat hy bv. maar net lees wat oupa Prokles van ’n digter dink of van ’n skoonseun wat rondloop! Dat die jongste spruit in die Westerse taalfamilie die eerste is om ’n drama oor ’n stuk geskiedenis uit die oudste lid daarvan te lewer, is die beste waarborg van albei se lewenskragtigheid.

      PERSONE

      PERIANDROSGriekse heerser van Korinthe, 6de eeu v.C.

      MELISSAsy vrou.

      KUUPSELOShulle oudste seun, effens swaapagtig.

      LUKOPHROONhulle seun, moontlike opvolger.

      HERMIONEEhulle dogter.

      PROKLESMelissa se vader, heerser van Epidauros.

      GANGULOONwysgeer, handelaar, jeugminnaar van Melissa.

      ARIOONdigter.

      SAPPHObesoekende digteres.

      ANACHARSISbesoekende wysgeer.

      BARAKOS’n kreupel neef, vertroueling en boodskapper.

      Leier van die leër, werkers, soldate, matrose, burgers, boodskapper, sluipmoordenaars.

      Die eerste keer opgevoer deur die Universiteit van Kaapstad vanaf 21 tot 29 Mei 1955 in die Klein Teater, Kaapstad, en op 31 Mei en1 Junie 1955 in die Bothasaal, Stellenbosch, onder regie van Ria Olivier. Die rolverdeling was as volg:

      PeriandrosFred le Roux

      LukophroonPaul Malherbe

      MelissaRia Olivier

      HermioneeHelena Louw

      KuupselosDanie Marais

      ArioonGideon Horn

      AnacharsisHannes van der Merwe

      GanguloonPieter Bredenkamp

      SapphoNerina Ferreira

      ProklesKobus van der Colff

      BarakosAlbertus Bosman (en Johann Cilliers)

      Leier van die LeërPiet Neethling

      PriestersBilly Trengove

      Johann Cilliers

      Segsman vanMatrose Billy Trengove

      Segsman vanBurgers Johann Cilliers

      BoodskapperD.J. Marais

      Ander DeelnemersChristine Scholtz, Babs Nel, Stephanie de Kock,

      Christie van der Merwe, Paul Fourie, Dan Hesse,

      Bob Joubert, Sybrand van Wyk, Eben Louw, Johann

      Heyns, Chris Smith, Chris van den Berg

      ToneelbestuurderChristine Scholtz

      SouffleurJohann Cilliers

      Kostuums ontwerp deurStephan de Villiers

      Uitgevoer deurGretel Mills

      DekorCecil Pym

      BeligtingE.G. Marshall

      Kontroleur van Teater Prof. Donald Inskip

      ’n Radioverwerking, onder regie van Ken Swart, is op 29 Oktober 1954 vanuit Kaapstad deur die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie uitgesaai. Die musiek daarvoor is gekomponeer deur Hubert du Plessis.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RiQRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAfAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkYdpAAQAAAABAAAAqAAAANQALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIChNYWNpbnRvc2gpADIwMTQ6MDY6MjcgMDY6 MTY6MDgAAAAAAAOgAQADAAAAAf//AACgAgAEAAAAAQAABkCgAwAEAAAAAQAACgAAAAAAAAAABgED AAMAAAABAAYAAAEaAAUAAAABAAABIgEbAAUAAAABAAABKgEoAAMAAAABAAIAAAIBAAQAAAABAAAB MgICAAQAAAABAAAXVgAAAAAAAABIAAAAAQAAAEgAAAAB/9j/7QAMQWRvYmVfQ00AAv/uAA5BZG9i ZQBkgAAAAAH/2wCEAAwICAgJCAwJCQwRCwoLERUPDAwPFRgTExUT

Скачать книгу