Hans steek die Rubicon oor. Rudie van Rensburg
Чтение книги онлайн.
Читать онлайн книгу Hans steek die Rubicon oor - Rudie van Rensburg страница 11
![Hans steek die Rubicon oor - Rudie van Rensburg Hans steek die Rubicon oor - Rudie van Rensburg](/cover_pre707571.jpg)
“Is jy nou laf? Hulle sal jou opsluit.”
Hans peins ’n rukkie daaroor. Vasie is reg. Hy kan dalk net van Huis Kgosi Mampuru oorgeplaas word na Kgosi Mampuru-gevangenis. Dán sal Carla rede hê om haar speelgoed rond te slinger.
“Is seker so,” gee hy toe.
“Sê ek vir myselwers die ou sal niks oorkom nie. Hy’t maar net jou koekie geëet en toe bietjie laf geraak.” Vasie lag. “Nes ons gisteraand gedoen het.”
Hy klap Hans op die skouer. “Kom ons gaan eet ontbyt sodat ons die klein diktator op vol mae kan trotseer.”
Hy vryf sy hande teen mekaar. “Ek kan amper nie wag daarvoor nie!”
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.