Deur ruite van die reis. Melanie Grobler
Чтение книги онлайн.
Читать онлайн книгу Deur ruite van die reis - Melanie Grobler страница 4
![Deur ruite van die reis - Melanie Grobler Deur ruite van die reis - Melanie Grobler](/cover_pre706573.jpg)
rondom die kliprante
geen teken van reën vanjaar
maar die woestynmense wag geduldig
hulle weet van die vinnige wolk
en die grasie van vloeiende water
ons dra die droogte van vlieënde sand
en die leunende wind in ons hart
maar die inskripsies van tyd op ons vel
is ons buffer teen die niet.
Cenotes op die Yucatán-skiereiland.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.