Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal. Riens Vosloo

Чтение книги онлайн.

Читать онлайн книгу Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal - Riens Vosloo страница 9

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal - Riens Vosloo Piekfyn Afrikaans

Скачать книгу

bly skielik staan. Sy kan die peperment in sy asem ruik. Hulle glimlag. Toe bars hulle al twee uit van die lag. Hulle skree en hardloop arms in die lug rond.

      Toe hulle moeg is, loop hy weer tot bý haar. Hy fluister uitasem. Toe hy oorleun na haar, draai Thembi haar kop nie weer weg nie.

      Woordverklarings

      beskermend (protective) – om te beskut/behoed

      besoeker (visitor) – iemand wat kom kuier/na jou toe kom

      debatsvereniging (debating society) – groep mense wat deelneem aan ’n openbare bespreking

      diskriminasie (discrimination) – om onregverdige onderskeid te tref tussen mense

      fluister (whisper) – om sag te praat

      gekwets (hurt) – emosioneel seergemaak

      gewantrou (distrusted) – nie vertrou nie

      hakkel (stutter/stammer) – stotter/stamel

      inhuldiging (inauguration) – ’n owerheidspersoon in sy/haar amp bevestig

      imbongi (praise singer) – pryssanger

      keelvol (fed up) – om te veel van iets te kry (figuurlik)

      kosganger (boarder; someone living in a boarding school) – iemand wat in ’n koshuis woon

      moedeloos (despondent) – sonder moed

      ontplof (explode) – uitmekaar bars

      oorleun (leaning over) – na een kant toe staan

      pouse (break) – rustyd/speeltyd (by skool)

      seepglad (very smoothly) – baie glad/sonder moeite

      spraakterapeut (speech therapist) – iemand wat mense help om (beter) te praat

      uitasem (breathless) – sonder asem/moeg

      uithangmodes (fashionable clothing) – byderwetse klere

      verweer (defense) – om te beskerm

      vlegseltjies (plaits/braids) – hare oormekaar gestring in vaste patroon

      voorlaaste (penultimate/second last) – net voor die laaste/tweede laaste

      voortreflikhede (excellent skills) – vaardighede

      vordering (progress) – vooruitgang

      wreedheid (cruelty) – onmenslikheid

little_thing.jpg

      Tydens lees:

      Let op die volgende (maak aantekeninge in jou werkboek):

       Wanneer die leser vir die eerste keer agterkom dat een van die karakters hakkel.

       Al die tekens dat die seun hakkel.

       Die verhouding tussen die twee karakters.

       Hoe die twee karakters van mekaar verskil.

       Hoe lyk die ruimte (plek) waar die verhaal afspeel?

       Die gebruik van Engels. Is dit funksioneel?

       Die oomblik dat die seun “ontplof”.

Postlees: Beantwoord die onderstaande vrae in jou werkboek (pas leesstrategieë toe).
1.Lees die eerste drie paragrawe in die verhaal en beantwoord die volgende vrae:
a)Watter twee goed kon Johan doen sonder om te hakkel?
b)Skryf twee opeenvolgende Engelse woorde uit bogenoemde uittreksel neer wat sê dat hulle ’n baie spesiale verhouding het.
c)Hoekom, dink jy, het Thembi so dikwels Engels in die verhaal gepraat?
d)Wat moes Johan eers doen voordat Thembi hom sou soen?
e)Die woord “diskriminasie” beteken dat Thembi hom onregverdig behandel het. Voel jy dat Thembi diskrimineer? Sê JA of NEE en gee ’n rede vir jou antwoord.
2.Hoe het Johan teenoor Thembi opgetree toe sy nuut by die skool aangekom het?
3.Johan, Thembi en ’n paar maats het die inhuldiging van president Mandela op TV gekyk.
a)Waaroor het hulle saamgelag?
b)Wanneer het hulle ’n traan gestort?
4.Beskryf kortliks watter plan Thembi gehad het om vir Johan te help.
5.Waarom het Johan kwaad geraak toe hy Thembi se plan hoor?
6.Hoekom, dink jy, het Thembi sag gesê: “Dink jy ék weet nie hoe dit voel nie?”
7.Wat dink jy het in Johan se briefie gestaan?
8.Johan is opgewonde oor sy vordering (progress), maar noem dat die reis na mekaar so lank neem.
a)Van watter reis praat Johan?
b)Hoe weet die leser dat Thembi uiteindelik vir Johan toegelaat het om haar te soen?

      Postaktiwiteit (verryking)

       Skryf VYF wenke neer wat ’n mens kan doen om ’n leerder wat hakkel, te help. OF

       Skryf VYF wenke neer wat die klasmaats in gedagte moet hou as hulle hoor ’n leerder hakkel of stotter.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4SuPRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAeAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkIdpAAQAAAABAAAApAAAANAALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNSBNYWNpbnRvc2gAMjAxMzoxMDoxNiAwNzoy MDoyNwAAA6ABAAMAAAAB//8AAKACAAQAAAABAAAHwqADAAQAAAABAAAKAAAAAAAAAAAGAQMAAwAA AAEABgAAARoABQAAAAEAAAEeARsABQAAAAEAAAEmASgAAwAAAAEAAgAAAgEABAAAAAEAAAEuAgIA BAAAAAEAACpZAAAAAAAAAEgAAAABAAAASAAAAAH/2P/tAAxBZG9iZV9DTQAB/+4ADkFkb2JlAGSA AAAAAf/bAIQADAgICAkIDAkJDBELCgsRFQ8MDA8VGBMTFRMTGBEMDAwMDAwRDAwMDAwMDAwMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAENCwsNDg0QDg4QFA4ODhQUDg4ODhQRDAwMDAwREQwMDAwMDBEMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwM/8AAEQgAoAB8AwEiAAIRAQMRAf/dAAQACP/EAT8AAAEF AQEBAQEBAAAAAAAAAAMAAQIEBQYHCAkKCwEAAQUBAQEBAQEAAAAAAAAAAQACAwQFBgcICQoLEAAB BAEDAgQCBQcGCAUDDDMBAAIRAwQhEjEFQVFhEyJxgTIGFJGhsUIjJBVSwWIzNHKC0UMHJZJT8OHx Y3M1FqKygyZEk1RkRcKjdDYX0lXiZfKzhMPTdePzRieUpIW0lcTU5PSltcXV5fVWZnaGlqa2xtbm 9jdHV2d3h5ent8fX5/cRAAICAQIEBAMEBQYHBwYFNQEAAhEDITESBEFRYXEiEwUygZEUobFCI8FS 0fAzJGLhcoKSQ1MVY3M08SUGFqKygwcmNcLSRJ

Скачать книгу