As die wind kom draai. Hans du Plessis
Чтение книги онлайн.
Читать онлайн книгу As die wind kom draai - Hans du Plessis страница 13
![As die wind kom draai - Hans du Plessis As die wind kom draai - Hans du Plessis](/cover_pre706600.jpg)
“Ek weet nog nie. Ek wil graag met hom praat, maar ek word dopgehou.”
“Ek kon gister aan sy oë sien,” sê Petronel. “Ek ken vir Vryheid.” Sy bly skielik stil.
Van die kamp se kant af kom die Prinsloo-broers kookskerm toe.
“Ons praat weer,” belowe Petronel onderlangs.
“Julle soek moeilikheid,” waarsku Lourens.
“Soos wat jy gesoek het toe jy my wou hê,” spot Petronel en soen hom op sy wang.
Dit is hoe geluk lyk, dink Magriet. Dis al waarvoor ek vra. Kan dit nou só moeilik wees om te verstaan?
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.